Die Afrikaanse Legacy Vertaalspan

Ons wil graag die volgende mense bedank wat tans hard aan die werk is en in die afgelope paar jaar gehelp het om die vertaling van die Afrikaanse weergawe van Legacy te voltooi.  Hierdie vrywilligers staan ontelbare ure af om hierdie vertaling vir Afrikaanssprekendes van oor die hele wêreld moontlik te maak.  Indien u dalk die spanleier (Nico Gey van Pittius) of een van die ander spanlede wil kontak, is u welkom om vir Ken McGinnis te nader vir hul e-pos besonderhede.


Nico C. Gey van Pittius  
Mountain Silver 101,
Welgevonden,
Stellenbosch,
Suid-Afrika
webwerf


Lucas Rinken
Korhaanstraat 22,
Roodepoort,
Suid-Afrika  

Stef Coetzee
Buckinghamshire,
Engeland

Barend J. Venter
Pretoria,
Suid-Afrika

David de Klerk
Koortsstraat 10,
Panorama,
Worcester,
Suid-Afrika

 


David van der Merwe
Warmwater
 Posbus 249
Montagu
Suid-Afrika
 

Hannelie Barkhuizen  
Bellville,
Kaapstad,
Suid-Afrika

Marietjie Jordaan
Oudtshoorn,
Suid-Afrika

Jorrie Jordaan
Oudtshoorn,
Suid-Afrika

Whitey van Niekerk
Abraham Raslaan 4,
Sonlandpark,
Vereeniging,
Suid Afrika

 


Piet du Toit
Bloemfontein,
Suid-Afrika  

Pieter Smit
     Johannesburg,    
Suid-Afrika  

   Renier Feldtmann   
Sonlandpark,
Vereeniging,
Suid Afrika

 

Ondersteunende vertalers (lede van die Nederlandse Vertaalspan):

Evert van Dijken
Rob Hubert
Theo Zelders

 

Ander Internasionale Legacy Vertaalspanne

Dansk (Deens) - Deutsch (Duits) - Eesti (Esties) - English (Engels) - Español (Spaans) - Français (Frans) - Italiano (Italiaans) - Nederlands (Nederlands) - Norsk (Bokmål) (Noors) - Norsk (Nynorsk) (Noors) - Português (Brasil) (Portuguees) - Suomi (Fins) - Svenska (Sweeds)