
Wat is Nuut in Legacy 7.4
Hier onder volg 'n opsomming van die regstellings, wysigings en nuwe funksionaliteit wat in die program aangebring is.
Waar daar 'n nommer tussen hakies aangedui word, verwys dit na die nommer waaronder die probleem in die Probleme Databasis by die ontwikkelaars aangeteken is.
v7.4.0.45 - 30 Mei 2010
Regstellings
- Navigasie - Kan nie na tweede stel ouers gaan vir sekere individue nie. Opgelos. (3324)
- Verwantskap Rekenaar - Ekstra teks vir huwelikdatum op verwantskap verslag reggestel wanneer FamilySearch ID by name getoon word (instede van RINs).
- Verwantskap Rekenaar - Sekere Sweedse verwantskap terme reggestel.
v7.4.0.44 - 29 Mei 2010
Regstellings
- Verwantskappe - Nog 'n paar probleme opgelos.
- Verwantskappe - Sommige Franse rangtelwoorde reggestel. (3362)
- Verwantskappe - Veranderinge aan Sweedse terme.
v7.4.0.43 - 27 Mei 2010
NuutRegstellings
- Verwantskap Verslag - Opsie bygevoeg om lewensduur na name te toon.
- Legacy Tuis Opsies - 'n Help knoppie bygevoeg.
- Soek en Vervang - Tab en CR knoppies vir makliker soektogte na hierdie karakters.
- Bron Sjablone - Sensus sjablone het altyd 1790 vir die jaartal getoon maak nie saak watter jaar gekies was nie. Opgelos (3359)
- Web Bladsye - Van die html kodering vir sommige web bladsye is gekorrigeer. (1168), (2746), (737), (3280)
v7.4.0.42 - 25 Mei 2010
NuutRegstellings
- Soek en Vervang - Wanneer 'n Soek en Vervang aksie uitgevoer word kan nou vir 'n TAB karakter of 'n CRLF gesoek word deur die spesiale karakters as «tab» en «crlf» te spesifiseer.
- Gesinsvenster - Wanneer 1/2 kinders vertoon word sal alle ander kinders nou vertoon word waar die ouer Onbekend is.
- Verwantskappe - 'n Paar duplikaat probleme is nou opgelos.
- Verwantskappe - Nuwe formaat vir stief-verwantskappe.
v7.4.0.41 - 14 Mei 2010
Regstellings
- Verwantskap Terme - 'n Opsie vir Engels is bygevoeg om Grand of Great vir uncles/aunts, newphews/nieces te gebruik na die tweede geslag.
- Verwantskap Terme - Ander eggenoot(e) word slegs stiefvader/-moeder genoem indien hul kom uit 'n opvolgende huwelik, maar nie uit 'n vorige huwelik nie.
- Verwantskap Terme - 'n Paar Verwantskap Verslag probleme opgelos.
- Tydlyne - Die "Engeland - Britse Eerste Ministers vanaf 1721" tydlyn is bygewerk.
v7.4.0.40 - 11 Mei 2010
Regstellings
- Adres Etikette - 'n Gemeenskaplike beeld is nie gedruk nie. Opgelos. (976)
- Boek Verslae - Lang notas wat oor meer as een blad gestrek het, het veroorsaak dat die res van die verslag op 'n nuwe bladsy begin het. Opgelos. (2927)
- Kronologie Opsies - Vergrysing van subopsies is opgelos. (2449)
- Nasate Verslag - 'n Indeks inskrywing vir verswygde eggenoot(e) word vermis. Toon lewensduur in indeks vir verswygde ouers. Opgelos. (1306)
- Afstand en Ligging Rekenaar - Gebruik nou die verstek stelling vir Lengte- en Breedtegraad rigting. (1336)
- Escape Sleutel - Sommige verslag opsie vensters het nie gesluit wanneer die Esc sleutel gedruk is nie. Opgelos. (1363)
- Gebeurtenis Lys - Sommige opsies gedeaktiveer wanneer verligte gebeurtenis in lys nie 'n toegekende bron het nie. (2666)
- Gebeurtenissin Voorskou - Die [Naam] velde het nie die Voor- en Agtervoegsel inligting in die voorskou getoon nie. Opgelos. (3223)
- Gesinsgroeprekord - Die aanhaling nommers vir alternatiewe name het laer nommers as die vorige naam se aanhalings. Opgelos. (3163)
- Gesinsvenster - 3-D stellings is nie behou nie. Opgelos. (3341)
- Gesinsvenster - Die hoof Man en Vrou name is nie meer in vetdruk nie. Opgelos. (3344)
- FGS Verslag - Privaat huwelik inligting word nou onderdruk. (2882)
- Vorms - 'n Hele aantal verstek knoppies ingevoer. (3010)
- GEDCOM Invoer - Invoer van twee opeenvolgende Doodoorsaak bron aanhalings het veroorsaak dat van die inligting in die Notas geplaas is. Opgelos. (3308)
- Help Venster - Kortpad sleutels op sub-vensters reggestel. (2713)
- Geskiedenis Lys - 'n Blanko lyn het in die lys verskyn wanneer iemand verwyder of gekombineer is. Opgelos. (2639)
- Huwelik Lys Verslag - Oordruk probleme opgelos en Herstel knoppie bygevoeg. (3074)
- Huwelik Notas - Orde van opsie knoppies verander om ooreen te stem met Persoon Notas venster. (2753)
- Huwelik Venster - 'n Nie-bestaande eggenote het sekere getroude naam elemente van die man gekry. Opgelos. (2600)
- Huwelik Venster - Die opskrif van die venster het nie die name van persone getoon wat as Onsigbaar gemerk is nie. Opgelos. (2482)
- Veelvuldige Afstammingslyne Boek - Getroude name nie in RTF indekse aangetoon nie. Opgelos. (3322)
- Notas - Em en En strepe het 'n eksta spasie veroorsaak wanneer inligting gestoor word. Opgelos. (2621)
- Verwantskap Terme - Gades van Half-bloedverwante het die "Half" in hul terme gekort. Opgelos. (3331)
- Verwantskappe - Verwantskap terme is soms na 'n sekere aantal geslagte nie getoon nie. Opgelos. (3338)
- Verwantskappe - Wanneer 'n verslag vir half-bloedverwante gedruk is, was die gemeenskaplike voorouer soms verkeerd. Opgelos. (3340)
- Verwantskappe - Wanneer Alle verwantskappe gedruk is, is die aflyne herhaal vanaf die eerste verwantskap. Opgelos. (3337)
- Verwantskappe - 'n Foutiewe nasaatlyn vir sommige verwantskappe is vertoon in verslae. Opgelos. (1715)
- Verwantskappe - Foutiewe beelde vertoon in sommige gevalle. Foutiewe aanvangspersoon. Foutiewe verhelderde persoon. Opgelos. (2300)
- Herinnerings Boodskappe - Herstel van sekere boodskappe nie behou in sommige gevalle nie. Opgelos. (2466)
- Verslag Opsies - Sommige opsie stellings is nie korrek gestoor nie. Opgelos. (2881)
- Opstel Ghoeroe - Huweliksinligting is nie aangeteken indien net die hoofpersoon ingevoer is. Opgelos. (2132)
- Bron Knipbord - Geplakte bronne het foutiewe inligting in die Detail kolomn van die lys getoon, alhoewel die korrekte inligting op verslae verskyn het. Opgelos. (3055)
- Bron Knipbord - Teks en Kommentaar is nie gestoor nie. Opgelos. (3335)
- Bron Sjablone - Bewaarplek combo kassies nie vooraf gevul indien hul laer af in die veldlys was en na hul gerol moes word. Opgelos. (2581)
- Bron Sjablone - Wanneer sjablone uit die boekmerklys gekies is, is die Bron Lys Naam nie ingevul nie. Opgelos. (2941)
- Aanvang Opsie - Indien die gebruiker Cancel gedruk het wanneer 'n familielęer gekies word om te open wanneer Legacy begin, sou die opsie behou word, maar geen lęer sou gekies wees. Opgelos. (1707)
- Taak Verslag - Bron aanhalings was leeg. Opgelos. (2335, 3333)
- Hulpbron Wenke - Hulpbron Wenke nou dieselfde tussen Pasmaak en Hoof vensters. (758)
- Gebruiker Koppelvlak - Die 3D stellings vir die Gesinsvenster nou korrek. (3018)
- Gebruiker Koppelvlak - Sommige opsies nou vergrys wanneer ander nie gekies is nie. (2361)
v7.4.0.39 - 28 April 2010
Regstellings
- Verwantskap Rekenaar - Die lus probleem is opgelos asook verskeie ander.
v7.4.0.38 - 25 April 2010
Regstellings
- Voorouer Belang - Waarde kan nie per hand ingesleutel word nie.
- Kalender Venster - Fonte is nie korrek verander wanneer die venster se grootte verander is nie.
- Datum Formatering - 125-120 VC was omgekeer na 120-125 VC. Opgelos.
- Fout Boodskappe - 'n Aanlyn Help knoppie is bygevoeg by fout boodskap vensters. Wanneer 'n gebruiker nou 'n fout kry, kan hy op hierdie knoppie klik om moontlike oplossings vir die probleem te vind.
- Fout Vensters - 'n Probleem is opgelos waar 'n fout boodskap nie vertoon kon word agter 'n bestaande venster nie wat veroorsaak het dat Legacy gesien is as dat die program staak.
- FamilySearch - Verskeie verdere oplossings vir foute en verbeteringe is aangebring.
- Lęer ID Verslag - 'n Herhalende naam probleem is opgelos.
- Lęer ID Verslag - Verskeie formateringsprobleme is opgelos.
- GEDCOM Uitvoer - Bron detail is nie altyd uitgevoer nie. Opgelos.
- GEDCOM Invoer - 'n Paar probleme met phpGedView invoere is opgelos.
- GEDCOM Invoer - Bewaarplek name is soms gedupliseer. Opgelos.
- GEDCOM Invoer - Onherkenbare _APID merker. TITL merker is nie ingevoer nie. Opgelos.
- Geskiedenis Lys - Font grootte stellings is nie behou nie.
- Plek Indeks - Probleem opgelos waar 'n opskrif titel uit posisie was.
- Meester Lyste - Probleem opgelos met 'n kolom grootte verstelling wanneer die opsie "Strek Fonte wanneer grootte verstel" afgeskakel is.
- Kombineer - FamilySearch Sinc pyle nie korrek gestel gedurende 'n kombinasie waar een of beide die persone reeds voorheen met FamilySearch gesinchroniseer is.
- Naam Merkers en Adres Etikette - Kansellering vanaf 'n por vir 'n lęernaam wanneer na 'n tekslęer gedruk word, het steeds aangebied om die lęer te besigtig. Opgelos.
- Verwantskap Rekenaar - Opsie is bygevoeg om die naaste verwantskapsterm of die naaste direkte lyn verwantskap te toon.
- Verwantskap Rekenaar - Verskeie probleme is opgelos met die Verwantskap Rekenaar en met die stel van verwantskappe.
- Stoor As - Probleem is opgelos waar "Save As" en "Rename" van 'n fimilielęer nie ook die verwantskappe gewysig het nie.
- Bron Aanhaling Nommers - Was nie altyd in stygende volgorde nie. Opgelos.
- Bron Sjablone - Bronteks en Kommentaar het verdwyn vir 'n nuwe bron wanneer die Bewaarplek ingesleutel is voor dit gestoor is. Opgelos.
v7.4.0.37 - 24 April 2010
Regstellings
- Bron Sjablone - Bronteks en Kommentaar het verdwyn vir 'n nuwe bron wanneer die Bewaarplek ingesleutel is voor dit gestoor is. Opgelos. (3014)
- Lęer ID Verslag - 'n Herhalende naam probleem is opgelos. (3156)
- Naam Merkers en Adres Etikette - Kansellering vanaf 'n por vir 'n lęernaam wanneer na 'n tekslęer gedruk word, het steeds aangebied om die lęer te besigtig. Opgelos. (3309)
- FamilySearch - Verskeie probleme opgelos.
v7.4.0.35 - 24 April 2010
Regstellings
- Verwantskap Rekenaar - Verskeie foute opgelos (89, 1677, 1852, 1853, 1973,2002, 2190, 2359, 2431, 2432, 2439)
- Fout Vensters - Probleem opgelos waar 'n fout boodskap agter die huidige venster vertoon kon word wat beskou is as dat Legacy staak. (1147)
- Geskiedenis Lys - Font grootte stellings nie behou nie. (1731)
- Meester Lyste - Probleem opgelos waar die opsie "Strek Fonte wanneer grootte verander" afgestel is. (801 & 814)
- Voorouer Belang - Waarde kan nie per hand ingevoer word nie. (706)
- Kalender Venster - Font grootte is nie korrek gewysig wanneer die venster grootte verander is nie. (1721)
- Fout Boodskappe - "Help" knoppie is nou op fout boodskap vensters bygevoeg. Gebruikers kan nou op die knoppie klik om moontlike oplossings vir die probleem te vind. (1793)
v7.4.0.30 - 8 April 2010
Regstellings
- Lęer ID Verslag - Formaterings problem opgelos. (3156)
- GEDCOM Invoer - Paar probleme met phpGedView invoere opgelos. (3110)
- GEDCOM Invoer - Soms is Bewaarplek name gedupliseer. Opgelos. (3302)
- GEDCOM Invoer - Onherkenbare _APID merker. TITL merker is nie ingevoer nie. Opgelos. (3301)
- Plek Indeks - Probleem opgelos waar opskrif titel uit plek was. (3283)
v7.4.0.28 - 6 April 2010
Regstellings
- FamilySearch
- 'n Laaispoed probleem opgelos.
- Vergelyk details in Match/Dups/Sync duimgidse
- Die statuslyn is verwyder
- Probleem opgelos met verfrissing van ordinansie status knoppies
v7.4.0.27 - 5 April 2010
Regstellings
- Die volgende probleme is opgelos - 3075, 3076, 3098, 3129, 3174, 3216, 3220, 3222, 3240, 3250, 3252, 3264, 3270, 3272, 3289
v7.4.0.26 - 2 April 2010
Regstellings
- FamilySearch - Verander na die nuwe login metode soos vereis deur FamilySearch.
- Boek Verslae - Sekere bewoording vir aangenome kinders is verfyn.
- Gebeurtenislys Vensters - Formateringskodes is vertoon. Opgelos.
- Getroude Name - 'n Probleem wat sekere gebruikers gehad het om getroude name te wysig, is opgelos.
v7.4.0.24 - 24 Maart 2010
NuutRegstellings
- DNA - Die DYS635 en Y-GATA-A10 merkers vir Ancestry se Gevorderde Vaderlike Afstammingslyn (Y-Chromosoom 46) toets is bygevoeg.
- FamilySearch - Die program is saamgestel vir Optimale Benutting - toets alle gedeeltes van die program.
- FamilySearch - "Onderdruk lewende" opsie vir filters is bygevoeg.
- Kronologie Verslag - Kind Gebore gebeurtenis se kleure het nie korrek omgevou na 'n nuwe bladsy nie. Opgelos (2268)
- Potensiële Probleme - Probleem opgelos waar die venster net wit vertoon het.
- Verwantskap Rekenaar - Menigvuldige verfynings en fout regstellings...
v7.4.0.20 - 15 Maart 2010
Wysigings
- Redigeer Individu - Die Gebruiker ID en Ancestral File Number velde is verander na hoofletters. Die FamilySearch ID is veronderstel om almal hoofletters te wees en die program sal voortgaan om alles na hoofletters te verander wat ingesleutel word.
- Kombineer - Wanneer die regterkantse persoon se inligting na die linkerkant gekopieër word, word die Bronne gekopieër maar die nuwe styl se inligting raak verlore. Opgelos.
- Kombineer - Op die beelde duimgids wanneer 'n aangehegte dokument van die persoon aan die regterkant na die een aan die linkerkant gekopieër word en die persone gekombineer word, is die koppeling nie korrek gedoen nie. Opgelos.
- Lęerinstandhouding - 'n Paar nuwe kontroles is bygevoeg vir Plekke en Tempels vir van die nuwer velde soos Inwyding en Bevestiging.
- Lęerinstandhouding - Probleem is opgelos waar Verwyder alle ongebruikte Plekke ook plekke verwyder het wat deur 'n Bevestiging gebruik is wat as 'n lewende bevestiging gemerk was.
- Opwip Inligting Kassies - Probleem is opgelos met grootte stelling van Inligtingskassies wanneer die grootte van die hoofvenster gewysig is.
v7.4.0.19 - 12 Maart 2010
Wysigings
- GEDCOM Uitvoer - Bron detail probleem opgelos.
- Nasate Boekverslag - Terug-lyn opsie het nie gewerk tensy voetnotas gebruik is.
v7.4.0.18 - 12 Maart 2010
Wysigings
- Legacy Charting moet gekontroleer word om te sien dat dit reg werk.
v7.4.0.16 - 11 Maart 2010
Regstellings
- Kalender Lys Verslag - Herstel van Verstekwaardes sluit nou alle stellings in.
- Nasate Boekverslag - "Sy is nooit getroud nie en het geen kinders gehad nie" is tweemaal gedruk. (3246)
- Legacy Uitvoer - Probleem opgelos waar Lewende Bevestiging plek as 'n tempel plek uitgevoer is.
- Huweliksfrase vir verslae - Pasgemaakte bewoording het teruggeval na die Verstek bewoording. (2264)
- Verwantskap Verslag - Fout opgelos wat geassosieer is met wye beelde. (Fout 380)
- Verwantskapsterme - Sekere foute en ontbrekende terme vir Portugees, Sweeds en Italiaanse gevalle is opgelos
- Bron Teks/Kommentaar - In die Standaard Uitgawe het teks verdwyn na Stoor. (3078)
- Bron Teks/Kommentaar - In Deluxe Uitgawe het formateringsknoppies nie gewerk nie.
v7.4.0.8 - 4 Februarie 2010
Nuut
Regstellings
- FamilySearch - FamilySearch ikone is bygevoeg by Gesinsvenster en Kwartierstaatvenster.
- Voeg By - Die opsies om 'n Seun of Dogter by te voeg was gedeaktiveer in gevalle waar die persoon ongetroud was. Dit is nou moontlik om dit te doen.
- Verassing/Begrafnis - Die probleem is Opgelos waar die etiket se beskrywing nie behoue gebly het nie.
v7.4.0.5 - 29 Januarie 2010
Nuut
Wysigings
- Dit is nou Legacy 7.4 en bevat die nuwe FamilySearch integrasie. Hierdie funksie is op hierdie stadium slegs aan lede van die LDS Kerk beskikbaar.
- Nuwe help lęer
Regstellings
- Die definisie van die databasis is bygewerk en bestaande familielęers sal na die nuwe formaat gewysig word sodra hulle deur die program oopgemaak word.
- Nuwe help lęer
- Nasate Boekverslag - Fout opgelos waar duplikaat reëls die leser na die verkeerde bladsy verwys het. (2765)
- Nasate Boekverslag - Die opsie "Show line back to starting ancestor" het nie gewerk in gevalle waar Bron Voetnotas gebruik is nie. (2340)
- Verslagindekse - Name met [[Privaat]] gedeeltes is in die indeks vertoon.
- Gesinsfotoboom - Plasing van die naam in vierde geslag is verbeter. Privaat opsie is bygevoeg.
- Bron Templaat venster - Die ikone op die Hulpmiddelwenke op die Spelkontroleerder, Wordwrap, en Verwyder HTML knoppies is reggestel.
- Huweliksfrases venster - Van die reës is gewysig vir wanneer "getroud met iemand" gebruik word.
- GEDCOM Invoer - Probleem is opgelos waar FamilySearch ID nommers gedupliseer is by sommige ander persone tydens Invoer.
- FamilySearch - Die FamilySearch knoppie gee nou 'n keuse tussen opsies.
- Kombineer - Fout 9 in Vind Duplikate is opgelos.
- Plekke - Stoor van "Herhaalde" plekke het soms verlore geraak.
Datum bygewerk: 11 Julie 2010