Afrikaanse Helplêer vir Legacy 6

Aflaai van die helplêer

Die Afrikaanse Helplêer vir Legacy 6.0 kan hieronder afgelaai word deur op die skakel te klik.

Legacy-Afrikaans.zip Laaste wysiging 31-03-2008

Die lêer is ongeveer 750 kb groot en is in Zip-formaat sodat dit vinniger kan aflaai. In die zip-lêer vind jy die volgende lêers: Legacy-Afrikaans.hlp. Nadat jy die ziplêer afgelaai het, ontzip die Helplêer en stoor dit in die gids waarin jou program geïnstalleer is, of geïnstalleer gaan word.

 

Foute in die helplêer

Legacy 6 is nou 'n verouderde weergawe van die program. Daar word geen onderhoud aan óf die program óf die Helplêer meer gedoen nie. Indien daar dus foute in die Helplêer voorkom, sal dit ongelukkig nie meer reggestel word nie.