Legacy Box

Afrikaanse Helplęer vir Legacy 7.0

Die Afrikaanse Helplęer vir Legacy 7.0 kan hieronder afgelaai word.

Legacy7-afrikaans Help-10-06-2008.zip Laaste wysiging 25-05-2008

Die lęer is ongeveer 5.2 Mb groot en is in Zip-formaat sodat dit vinniger kan aflaai. In die zip-lęer vind jy die volgende lęers: Legacy7-afrikaans.chm. Nadat jy die ziplęer afgelaai het, ontzip die Helplęer en stoor dit in die gids waarin jou program geïnstalleer is, of geïnstalleer gaan word.

Afrikaanse Helplęer vir Legacy 6.0

Die Afrikaanse Helplęer vir Legacy 6.0 kan hieronder afgelaai word.

Legacy-Afrikaans.zip Laaste wysiging 31-03-2008

Die lęer is ongeveer 750 kb groot en is in Zip-formaat sodat dit vinniger kan aflaai. In die zip-lęer vind jy die volgende lęers: Legacy-Afrikaans.hlp. Nadat jy die ziplęer afgelaai het, ontzip die Helplęer en stoor dit in die gids waarin jou program geïnstalleer is, of geïnstalleer gaan word.

Aanmelding van (tik)foute in die helplęer

Let asseblief daarop dat die Helplęer voortdurend verander word deur die ontwikkelaars van die program en dus baiekeer steeds Engelse gedeeltes mag bevat. Daar word voortdurend daaraan aandag gegee om hierdie gedeeltes te vertaal. Wanneer jy ander foute in die helplęer kry, hoor ons graag van jou. Jy kan sulke foute aanmeld by die webmeester.