Internasionale weergawes van Legacy

Daar word tans aan verskeie internasionale weergawes van Legacy gewerk.

Vrygestelde weergawes:

  1. Afrikaans - Vrygestel op 30 Maart 2012.
  2. Deens - Vrygestel op 28 Augustus 2006.
  3. Duits - Vrygestel op 3 Junie 2008.
  4. Nederlands - Vrygestel op 27 Augustus 2007.
  5. Noors (Bokmål) - Vrygestel op 25 Augustus 2007.
  6. Noors (Nynorsk) - Vrygestel op 25 Augustus 2007.
  7. Sweeds - Vrygestel op 3 Junie 2008.
  8. Tjeggies - Vrygestel op 31 Maart 2009.

Daar is ook vier Engelse weergawes wat almal by die Engelse weergawe van Legacy ingesluit is:

  1. Engels (Australië)
  2. Engels (Kanada)
  3. Engels (Verenigde Koninkryk)
  4. Engels (VSA)

Ander vertalings waaraan gewerk word:

Tans word aan die volgende vertalings gewerk en die onderskeie vertaalspanne het reeds groot vordering gemaak.
Daar is ook reeds met publieke toetsing van 'n paar van hierdie vertalings begin.
Klik hier onder op die skakel van u keuse om aan publieke toetsing deel te neem.

  1. Chinees
  2. Esties
  3. Spaans - Klik hier om te help toets.
  4. Frans - Klik hier om te help toets.
  5. Italiaans - Klik hier om te help toets.
  6. Portugees (Brasilië)
  7. Portugees (Portugal)
  8. Fins - Klik hier om te help toets.

Indien u sou belangstel om een van die spanne te help wat nog nie reeds met publieke toetsing begin het nie, stuur dan 'n e-pos boodskap (in Engels) aan Ken McGinnis

Legacy Vertaalspanne

Afrikaans - Deens - Duits - Esties - Engels - Spaans - Frans - Italiaans - Nederlands - Noors (Bokmål) - Noors (Nynorsk) - Portugees (Brasilië) - Fins - Sweeds