Legacy Box

Kontak met Legacy/Millennia

Indien jy probleme met die program ondervind, kan jy natuurlik vrae in die Afrikaanse Gebruikersgroep stel. Vir sommige sake sal jy miskien direk (in Engels) met Legacy/Millennia wil skakel.

Ons vertrou egter dat alles na wense sal verloop en dit nie nodig sal wees om van hierdie kontakwyse gebruik te maak nie.

 

Jy kan natuurlik ook kontak met die Legacy-Afrikaans span maak deur 'n e-pos na die webmeester te stuur.