Koop Afrikaans Legacy 9.0 Deluxe


    Weergawes van Legacy

    Die Legacy program is in twee weergawes beskikbaar, nl. 'n Standaard Weergawe asook 'n Deluxe Weergawe.
    Die Standaard Weergawe beskik oor 'n beperkte aantal funksies, maar die program is gratis beskikbaar.
    Die Deluxe Weergawe, daarenteen, bevat al die beskikbare funksies. Afhangende van die heersende wisselkoers, kos die program so ongeveer R300,00. ($29.95)
    Die Standaard Weergawe kan na die Deluxe Weergawe omgeskakel word deur bloot 'n Kliëntnommer in te sleutel. Hierdie nommer sal per e-pos aan jou gestuur word nadat Millenia die verlangde betaling ontvang het.
    Jy kan die Afrikaanse Deluxe Weergawe hier aankoop.
    [Terug na bo]